Modulekode | JKU 202 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | JKU 202 is en 'n keusemodule vir BEd-studente in die Intermediêre-, Senior en VOO fase. Met hierdie module kan 'n student hul eie kreatiwe denke deur verskeie kunsmediums en prosesse verken. Die fokus word geplaaas op die ontwikkeling van die student se kunsvaardigheid, kennis en waardes wat in die onderrig- en leerveld van kunsopvoeding in die Intermediêre-, Senior en VOO fases met selfvertroue toegepas kan word. Klem word gelê; op teoretiese komponente soos kunswaardering, kunsbeginsels en - elemente, kunsprogramme en kritiese evalueering van die kreatiewe proses. Die bekendstelling aan die konsepte van visuele geletterheid, die kweek van begrip daarvoor en die toepassing daarvan deur die student op 'n kreatiwe wyse. |
Modulekrediete | 40.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App